Resource Description

Assessering: Kwartaal 2 – FAT 1
ONDERWERPE: Telgetalle, Getallesinne, Optel, Aftrek, Vermenigvuldig, Afronding, Onbekendes, Woordprobleme
Hierdie is die eerste formele assesseringstaak/toets van kwartaal 2. Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 60 punte. Ingesluit is ’n memorandum. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my Gr. 4 hoofstukke, tafeltoetse en ander assesseringstake af.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 39 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00