R28.75

Resource Description

5x Hoofrekeninge oefeninge wat gebruik kan word in die klas of tuis om seker te maak die leerders kry genoeg op ‘n gereelde basis blootstelling aan die konsepte. Daar is ook memo’s beskikbaar vir elke hoofrekening. Indien die hoofrekeninge in die klas gebruik kan word is dit gereed om uitgeknip en in geplak te word. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 26 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.