R28.75

Resource Description

Hoofrekeninge is baie belangrik en daar is soms nie tyd in die klas of naure om hieraan aandag te gee nie. Ons het 5 hoofrekeninge toetsies beskikbaar wat as assesserings, vaslegging of sommer net vir ‘n uitdaging gebruik kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 26 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.