Maak jou lewe maklik! Laai volledige beleide, aktiwiteite, opdragte en formele assesseringstake vir elke kwartaal af. Geskik vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard.

Hierdie is Deel 1 van Kwartaal 3 – Graad 4 Wiskunde. Elke deel is volledig volgens KABV beleid uitgewerk. Dit bestaan uit 6 bladsye, 16 oefeninge en 6 verrykingsoefeninge. Daar is ’n verskeidenheid oefeninge, genoeg drilwerk en verryking om differensiasie te verseker. Ingesluit is ’n volledige memorandum. Loer gerus in my winkel….daar is “somme net maklik” gemaak vir jou. Alles in ’n word dokument m.a.w. ten volle wysigbaar vir jou kind of klas se unieke behoeftes.  Kontak my by denvanvuren@gmail.com vir meer inligting.

R46.00

Resource Description

INHOUD: GETALLE BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE

ONDERWERP: Heelgetalle – Tel, ordening, voorstelling en plekwaardes van getalle (1 UUR)

ONDERWERP: Optel en aftrek van telgetalle (5 URE)

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.