Hierdie is my tweede assesseringstaak/toets van kwartaal 3. Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 45 punte. Ingesluit is ’n memorandum en modereringsvorm. Die vraestelanalise is volgens die CAPS beleid en ook ingesluit. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my hoofstukke in hierdie reeks, tafeltoetse, gratis kwartaal beplanning en assesseringsplan af.

 

R51.75

Resource Description

KWARTAAL 3: FAT 2

ONDERWERPE: Hoofstuk 3 en 4 van kwartaal 3: Hoofrekene, Breuke, Aansigte, 2-D vorms,  Probleemoplossing,

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.