ONDERWERPE: Telgetalle, afronding, uitgebreide notasie, breuke, massa, optel, aftrek, vermenigvuldig, deel en woordprobleme
Hierdie is my eerste formele assesseringstaak/toets van kwartaal 4. Die vraestel dien as goeie eksamenvoorbereiding. Daar is ’n verskeidenheid vraagtipes en dit bestaan uit 50 punte. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Ingesluit is n volledige memorandum, modereringsvorm en vlakke van kennis.

R46.00

Resource Description

Kwartaal 4
FAT 1

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.