R40.25

Resource Description

Wiskunde Graad 2 Basislyn assessering wat gebruik kan word om te bepaal op watter vlak elke leerder in die klas is voordat die nuwe skooljaar afskop en daar dalk ‘n leerder is wat nie op standaard is nie. Die assessering sal die onderwyser help om die nodige uitvalle aan te dui sodat die nodige aandag daaraan gegee kan word. Besige Breintjies

Resource Reviews

Store reviews: ( 26 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.