R28.75

Resource Description

Wil jy doodseker maak dat jou Gr. 1’tjie getalle tot 18 onder die knieë kry. Dan het ons die oplossing vir jou. 5x Oefeninge om seker te maak dat die getalle tot 18 ingeskerp word. Verdubbel, halveer getalpatrone. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.