Resource Description

Pret en plesier en baie rondspring om jou getal volgorde in te oefen. Hierdie werkkaarte volgens die GRATIS YOUTUBE video stel getal 1 – 10 bekend aan die jong kind in die vorm van ‘n getallelyn. Dit is ‘n kleurvolle interaktiewe video wat aktiwiteite insluit vir vaslegging.

Skakel na die YOUTUBE video:

Hoop julle het hope pret met die vaslegging van getal volgorde.

Gaan loer gerus na al die ander opvoedkundige videos op my YOUTUBE kanaal:
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00