Die aktiwiteit is gemaak met die doel vir die ontwikkeling van getalherkenning en beter getalbegrip.

R46.00

Resource Description

Die aktiwiteit is gemaak met die doel vir die ontwikkeling van getalherkenning en beter getalbegrip. Hierdie kaartjies fokus op die getalgebied 1 tot 10. Hierdie aktiwiteit kan individueel, in pare of in groepe gedoen word. Die leerder moet aandui watter van die drie opsies is die korrekte antwoord. Die taal van die spel is irrelevant, omrede daar slegs syfers gebruik word. Die tema van die aktiwiteit is groente.

Wat sluit dit in?
– 30 Wiskunde kaartjies

 

 

Gradeer en los gerus ‘n boodskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag wat jy dink. 🙂

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.