‘n Wiskunde aktiwiteit waar die korrekte antwoord bepaal moet word.

R46.00

Resource Description

Hierdie aktiwiteit kan individueel, in pare of in spanne gedoen word.

Die aktiwiteit(e) bestaan uit vier wiskundige vlakke. Die verskeie vlakke maak dit geskik vir ‘n verskeidenheid van grade.
Die aktiwiteit is goed geskik vir Graad 1 – Graad 3.

Die pakket sluit in:
– Vlak 1 kaartjies x12 (Getalgebied 1 – 20)
– Vlak 2 kaartjies x12 (Getalgebied 1 – 50)
– Vlak 3 kaartjies x12 (Getalgebied 1 – 120)
– Vlak 4 kaartjies x12 (Getalgebied 1 – 500)
– ‘n Verduidelik aan die onderwyser hoe dit werk en gebruik kan word.

 

 

Gradeer en los gerus ‘n boodskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag van jou. 🙂

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.