R92.00

Resource Description

Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur ‘n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Winter) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer) te ontgin .

Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in:

6 Oog-hand koördinasie werkkaarte
6 Fynmotoriese aktiwiteite / werkkaarte
10 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte
4 Visuele volgorde /opeenvolging aktiwiteite.
Kan in A4 en A5 formaat gedruk word vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke. Geskik vir ouderdom 3 tot 7

30 bladsye in PDF formaat.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.