R23.00

Resource Description

Hierdie is die werkboekie 3 reeks. Met splinternuwe aktiwiteite en hope pret. Die boekies sal weer opgedeel word sodat die kind nie so baie hoef te doen nie. Elke boekie het sy eie uitdagings en aktiwiteite wat die kind se brein sal stimuleer terwyl hy/sy pret het om te leer. Alle Opsommings vir Sukses!

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.