R23.00

Resource Description

Hierdie is die laaste boekie in die werkboek 2 reeks. In hierdie werkboek leer die kinders van seisoene en die weer. Hulle sing ‘n lekker weer liedjie en sluit die reeks af met ‘n lekker inkleur prentjie. Dit stimuleer ook hul brein en hul spraak. Alle Opsommings vir Sukses!

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.