R17.25

Resource Description

Hierdie is die laaste werkboekie van reeks 1. In hierdie boekie kan die kind bietjie ontspan en net praat oor goedjies en prentjies in kleur. Nie te veel dink werk in hierdie boekie nie. Kinders het ook tyd nodig om ‘n bietjie te rus. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.