Resource Description

In hierdie opsomming van 7 bladsye lank, vind u die volgende:

* Stelsin, bevelsin, uitroepsin en vraagsin
* Onderwerp, voorwerp, gesegde
* Bepalings
* Verlede tyd
* Toekomende tyd
* Ontkenning
* Verbind sinne met voegwoorde
* Direkter rede
* Indirekte rede
* Lydende vorm
* Bedrywende vorm

Die studiegids kan saam met enige handboek gebruik word en is geskik vir Graad 4 – 7’s. Dis op CAPS gebaseer. Afrikaans HT en EAT sal die opsomming kan gebruik. Die opsomming is slegs in ‘n A4 PDF dokument beskikbaar. Maak afdrukke na hartelus vir u klas, maar moet dit asseblief nie elektronies vresprei nie.

Mag hierdie produk u lewe net soveel makliker maak as wat dit myne het.

Groete
Afrionnie

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 10 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R45.00