FREE

My products are for single use only. You may not share these documents with anyone else (electronically or in hard copy) without my permission.

Resource Description

Vir die beste resultate druk op A4 or A3 karton. Lamineer en sny die ‘welkom’ sirkels uit.
Ek hoop jy geniet hierdie freebie.
Gee asseblief terugvoering in my winkel.
Hierdie produk is deel van my ‘Cool, Calm and Collected’ klaskamer dekor tema. Jy kan die bypassende dekor in my winkel vind.
Hierdie produk is slegs vir persoonlike, enkelklaskamergebruik.
Jy mag nie die inhoud van hierdie produk verkoop, deel of herverdeel nie. Mrs R’s Classroom Resources

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

5

Baie mooi kleurvol baie opgewonde om dit in my klas te gebruik.

Ms Amsterdam - January 11, 2024

Baie dankie! Alles van die beste vir 2024!

Mrs R's Classroom Resources - November 30, -0001