Resource Description

Die aktiwiteit is gemaak met die doel om die identifisering van die eindklank in te oefen en te bemeester. Hierdie aktiwiteit kan individueel, in pare of in groepe gedoen word. Die leerder moet aandui watter van die drie opsies is die korrekte antwoord.
Wat sluit dit in?
(56 Kaartjies in totaal):
woorde wat eindig op a: x4
woorde wat eindig op b: x3
woorde wat eindig op d: x5
woorde wat eindig op f: x4
woorde wat eindig op g: x4
woorde wat eindig op k: x4
woorde wat eindig op l: x4
woorde wat eindig op m: x4
woorde wat eindig op n: x4
woorde wat eindig op p: x4
woorde wat eindig op r: x4
woorde wat eindig op s: x4
woorde wat eindig op t: x4
woorde wat eindig op y: x4

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

Die aktiwiteit is gemaak met die doel om die identifisering van die eindklank in te oefen en te bemeester. 

R40.00