Resource Description

“Wat het ons nodig om te lewe” – Graad 2, Kwartaal 1, Tema 1 pakket.

Als wat benodig word vir `n kleurvolle en interessante temabord.

Sluit in:
Opskrifte en prente, sowel as `n swart en wit opskrif vir leerders se werkboeke.

Prente se grootte kan aangepas word volgens u behoefte.

Hierdie pakket is slegs vir u persoonlike gebruik en dit is nie toelaatbaar om dit te deel met kollegas nie. Elke onderwyser moet hul eie gebruiksreg aanskaf. GrowingMindsHere

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00