Gebruik die kleurkaarte om kleure vir leerders te leer.

Die leerder moet na die hoender kyk, besluit watter kleur dit is en dan die wasgoedpennetjie vasknyp op die sirkel met die regte kleur, byvoorbeeld as dit ‘n geel hoender is moet die wasgoedpennetjie op die geel sirkel wees. Daar word 11 verskillende kleure behandel op die kleurkaarte.

R17.25

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.