R177.10

Resource Description

Die WackyNix Klas Dekor Pak is die perfekte beginners pak vir enige klaskamer met genoeg dekor om die klas tema uniek te maak. Die dekor pak is bewerkbaar ‘EDITABLE’ en sluit die volgende in:
1. Deur Plakkaat
2.Vak Plakkate
3.Flaggies
4.Nommers 1- 20
5.Klas Kaptein Balkie
6.Boodskapper Balkie
7.Gang Pas
8.Alfabet
9.Dae van die week
10.Maande van die jaar
11.Groep nommers
12.Kleure
13.Vorms
14.Welkom Bannier

Resource Reviews

Store reviews: ( 35 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.