Resource Description

WackyNix Breuke het plakkate of kaarte om te help met die verduidelikking van breuke.

1.Breuk dele
een hele
halwes
derdes
kwarte
vyfdes
sesdes
2. Die teller en
die noemer
3. Egte breuk
4. Onegte breuk
5. Gemengde breuk

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 47 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00