Inhoud:
3 borde met 9 vrugte-prente
27 vrugte-kaartjies
9 hasie-kaartjies

Speel so:
Generiese speletjies (die bekendste seker Slangetjies & Leertjies) is seker die mees algemene apparaat in enige Taalterapeut se mandjie! Die wonder daarvan is dat dit ENIGE doelwit kan versterk! Ek het gevind dat ek dikwels ‘n speletjie nodig het wat dalk net 5 minute duur, maar wat aansluit by die sessie-tema. Generiese speletjies kan verskeie vorms aanneem – hierdie een in die vorm van kaartjies wat bymekaar gemaak word.

Elke speler kry ‘n bord met 9 vrugte. Maak beurte om ’n vrugte-kaartjie op
te tel en dan bo-op die ooreenstemmende prent op die blad te pak. As jy ‘n hasie optel, het hy al jou vrugte geëet! (die een langs die hasie) en dan moet jy die kaartjies met daardie vrug op terugsit.

Skommel voor die speletjie aangaan. Die wenner is die een met die meeste kaartjies aan die einde.

Idees
Die speletjie gebruik word as ‘n aktiwiteit wat direkte betrekking op die tema nl vrugte het. Bv noem die kategorie waartot die prent behoort (maw “vrugte”) en BESKRYF. Gebruik die los kaartjies en bespreek die OOREENKOMSTE en VERSKILLE tussen die vrugte.

Ouditiewe prosessering, bv geheue, assosiasie, reeksgeheue

Fonologiese bewustheid, bv rym, klankgrepe, identifikasie van eerste/ laaste klanke

Vlotheid

Artikulasie

Taal-doelwitte, bv teenoorgesteldes, sinonieme, sins-konstruksie, voorsetsels, ensovoorts.

R46.00

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.