R92.00

Resource Description

Ontwikkel en versterk vormkonsep asook fyn-motoriese vaardighede.

Gebruik ‘n wasgoedpennetjie om aan die prentjie van die alledaagse voorwerp te knyp wat by die 2D of 3D vorm op die kaart pas.

108 vormkaarte saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut.

Geskik vir voorskoolse maatjies, Graad R en Graad 1.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.