R11.50

Resource Description

Die werkkaard gee leerders ‘n oorsig oor die tipes voornaamwoorde en ‘n kort oefening daarna. Dit gee leerders ‘n volledige eksplisiete oorsig oor die reëls. Daar is baie oefeninge om al die reëls en beginsels te toets. Dit is geskik vir jonger sowel as ouer leerders en kan tematies in menigste lesse en lesreekse inpas.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.