R57.50

Resource Description

Kersvader se lys
Help vir Kersvader om al die items op sy lys in sy sak te gooi voor hy dit moet gaan aflewer. Sê elke keer vir Mamma wat jy op die lys moet kry en wat jy in Kersvader se sak gegooi het. Bv. ‘Ek het die sokkerbal in sy sak gegooi.’ Mamma, let op die produksie van die voornaamwoord ‘sy’. Kry dan die regte prente op die bladsy en gooi dit in Kersvader se sak.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.