Hierdie interaktiewe Afrikaanse PowerPoint Intervensie Les is ‘n wenner om leerders te help om middelklanke aan te leer. Met die oefeninge word hul kennis getoets terwyl inoefening van klanke ook gebeur. Dit is nie net vir Gr 1-3 leerders geskik nie, maar kan ook vir remediërende doeleindes vir ouer leerders gebruik word.

R28.75

Resource Description

Om met die les te begin, klik “read only”. Indien u self vir u eie gebruik veranderinge wil aanbring, gebruik die wagwoord: vokalehdw888

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.