R40.25

Resource Description

Hierdie voëltjie klaskamer tema sluit die dae van die week, maande van die jaar, seisoene en weer plakkate in. Die plakkate is versier met helder voëltjies en reenboogkolle. Hierdie tema sal jou klaskamer sommer gou ophelder!

Inhoud:
Dae van die week
Maande van die jaar
Seisoene
Weer

Geskep deur My Panda Media – 2018

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.