R23.00

Resource Description

Hierdie pak bestaan uit drie plakkate wat die verskillende groepe voegwoorde verduidelik. Hierdie plakkate kan uitgedruk, gelamineer en in jou klaskamer vertoon word. Ingesluit in hierdie pak is ook ‘n “Cheatsheet” wat uitgedruk en vir die leerders gekopieër kan word om in hulle boeke te plak.

Resource Reviews

Store reviews: ( 19 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.