R69.00

Resource Description

Wat is voegwoorde:
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
1. Verbind die twee sinne wat op die twee kaartjies voorkom. Bv. Jan sal ‘n roomys kry. Jan ruim sy kamer op. “Jan sal ‘n roomys ry AS hy sy kamer opruim.”
2. Nou kan julle die bordspel gebruik en ‘n plekhouer vir elke speler. Elke speler kry ‘n beurt om die dobbelsteen te rol en sy of haar plekhouer te skuif.
3. Elke speler kry ‘n beurt om twee sinne te verbind voordat hy/sy die dobbelsteen rol en sy/haar plekhouer skuif.
4. Die een wat eerste die eindpunt behaal, is die wenner.

Baie pret vir die hele gesin!

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.