R92.00

Resource Description

Visuele Volgorde persepsie verwys na ons vermoë om items in ‘n spesifieke volgorde waar te neem en daardie volgorde te onthou. Hierdie vaardigheid is noodsaaklik vir visuele persepsie en taalontwikkeling en is nodig vir vaardighede soos lees, spelling (die organisering van klanke in ‘n bepaalde volgorde), en wiskundebewerkings.

Hierdie hulpbron sluit verskeie praktiese aktiwiteite in om visuele opeenvolgende vaardighede te versterk wat nodig is vir vroeë persepsuele en kognitiewe ontwikkeling. Dit sluit makliker aktiwiteite (flitskaarte, knip, inkleur en plak) en meer uitdagende oefeninge in. Makliker aktiwiteite kan vanaf die ouderdom van vier jaar gebruik word en kan gegradeer en gebruik word vir kinders tot en met agt jaar wat meer uitdagende werk benodig. Dit kan ook gebruik word vir remediërende ingryping, afhangende van die kind se behoeftes.

Hierdie hulpbron die volgende in

52 Flitskaarte (11 Volgorde stelle)
8 Inkleur, knip en plak in die korrekte volgorde aktiwiteite
7 Persepsuele werksvelle
3 Lees en skryf werkkaarte

32 PDF-drukbare bladsye. Die hulpbron is beskikbaar in Engels en Afrikaans.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.