R17.25

Resource Description

Vinkie is ‘n lekker lees storie wat gaan oor ‘n vinkie wat plek soek waar haar nessie gebou kan word. Sy vlieg deur die lug en beskryf al die erwe wat sy sien. As sy die regte plekkie kry, broei sy haar eiertjies uit. Dit leer ons grondslagfase leerders van die natuur en ook verskeie vinke word gewys. Hierdie is ‘n Powerpoint aanbieding. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.