Resource Description

Sukkel jou Graad 1’s of kind om hulle hoofletters, vingerspasies en punte te onthou. Hierdie sjabloon sal hulle help. Op die handjie tik jy as mamma of juffrou hulle name en onder hulle name is drie punte. Hierdie punte is as volg: Hoofletter, Vingerspasie, Punt. Hulle moet terwyl hulle, hulle sinne skryf altyd seker maak dat hulle sin met ‘n hoofletter begin, dat daar vingerspasies tussen hulle woorde is en dat hulle sin eindig met ‘n punt. Print hierdie sjabloon op kleurpapier en lamineer dit vir langer gebruik. AB-Tutoring

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

FREE