‘n Notaboek met notas vir Graad 5 leerders. Die boek het voorbeelde en verduidelikings vir alles van Wiskunde. Leerders gebruik die boek die heel jaar. Dit is in pdf en word formaat, so jy kan dit verander en jou eie maak.

HIERDIE BOEK IS ‘N AANGEPASTE WEERGAWE VAN DIE GRAAD 6 VETPRET NOTABOEK. MOE NIE DIE BOEK KOOP AS JY AL REED DIE GRAAD 6 BOEK HET NIE.

R138.00

Resource Description

‘n Boek met notas wat ‘n graad 5 kind moet weet en verstaan. Dit het verduidelikings van al die terme in, met ‘n paar voorbeelde van hoe om dit te doen. Daar is genoeg plek vir die leerders om ook hulle eie notas te maak. Ek gebruik ‘n 96 bladsy hardeband boek, en plak die nota’s aan die linkerkant, hulle doen voorbeelde aan die regterkant.

Dit is nou beskikbaar in Afrikaans en Engels.

HIERDIE BOEK IS ‘N AANGEPASTE WEERGAWE VAN DIE GRAAD 6 VETPRET NOTABOEK. MOET NIE DIE BOEK KOOP AS JY AL REEDS DIE GRAAD 6 BOEK HET NIE.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.