R11.50

Resource Description

Slegs een A3 muurkaart wat verskillende soorte huise illustreer met elke huis se korrekte benaming. Die illustrasies is duidelik en elk een is onder aan gemerk met die korrekte naam van die soort huis. Die muurkaart is baie kindervriendelik en ideaal vir ‘n Gr.1 klaskamer. Memory

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.