Resource Description

Hier is die B-klank GRATIS YOUTUBE VIDEO se hulpmiddels in een pakket. Die werkkaarte word opgedeel in 5 VLAKKE van moeilikheidsgrade. Juffrou kan dus kies watter werkkaart om te gebruik vir watter kind volgens sy kennis en vermoë.

Ek hoop julle geniet hierdie b-klank pakket. Hou die spasie dop vir die engelse klankreeks sowel as die ander alfabet klanke werkkaarte.

GRATIS YOUTUBE VIDEOS wat jy nodig gaan hê vir hierdie werkkaarte:

b klank met teks vir storie:

b klank sonder teks vir luister:

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00