Resource Description

Hier is die a-klank GRATIS YOUTUBE VIDEO se hulpmiddels in een pakket. Die werkkaarte word opgedeel in 5 VLAKKE van moeilikheidsgrade. Juffrou kan dus kies watter werkkaart om te gebruik vir watter kind volgens sy kennis en vermoë.

Daar is ook ‘n reeks werkkaarte ingesluit wat meer gefokus is op lees. Die werkkaarte behandel die a-klank, woorde, sinne en lees met begrip.

Ek hoop julle geniet hierdie a-klank pakket. Hou die spasie dop vir die engelse klankreeks sowel as die ander alfabet klanke werkkaarte.

GRATIS YOUTUBE VIDEOS wat jy nodig gaan hê vir hierdie werkkaarte:

a-klank met die geskrewe teks:

a-klank sonder die geskrewe teks:

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00