R25.30

Resource Description

Vermenigvuldiging Tafels van 1 tot 12.

Elke bladsy bevat die vermenigvuldiging somme vir getalle 1 tot 12.

Dit is hersieningsbladsye waarop leerders hul tafels kan oefen.

‘n Memorandum is ook aangeheg wat gelamineer kan word vir hersiening of om in leerders se boeke te plak.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.