Resource Description

Sewe bladsye met die reëls van verkleining opgesom met voorbeelde in elke groep. Hierdie opsommings is geskik vir Graad 4 tot 7’s. Dit is veral handig vir leerondersteuning by ouer kinders wat nog nie spelreëls onder die knie het nie.
Hierdie is ‘n PDF-dokument wat uit sewe A4-bladsye bestaan.
Rol hierdie gerus af en gebruik dit in die klaskamer. Hierdie produk mag nie elektronies versprei word nie.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 10 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00