[woocommerce_product_filter placeholder="Search for resources" update_address_bar=yes show_clear=no use_shop_url=yes]

Resource Description

‘n Opsomming van verkleining vir leerders. Die is ‘n eenvoudige opsomming van verkleining vir alle leerders om maklik te verstaan. Die pakkie is in wit en swart sodat die leerders dit self kan kleurvol maak soos wat hulle wil. Die pakkie kan in ‘n boek formaat vir die leerders gegee word of die leerders van dit in hulle boeke plak. My eie leerders gebruik die pakkie en vind dit baie makliker om te verstaan. SimoneSaayman Store

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R8.00