R40.25

Resource Description

12 x A4 – Maande van die jaar

1 x A4 – 8 Grassies vir name (print soveel grassies as wat daar leerders in u klas is – d.w.s. print 4 van die bladsy vir 32 leerders in ‘n klas)

1 x A3 – Opskrifte

** Tik name in blokkies, print, lamineer en knip uit. Plak dan met wondergom op klaar gelamineerde grassies… dan hoef mens elke jaar net die name te verander en nie die grassies ook nie)

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Resource Reviews

Store reviews: ( 13 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.