Kaktus tema verjaarsdag muurkaarte.

R28.75

Resource Description

Hierdie kaktus tema verjaarsdag muurkaarte sal sommer die klaskamer ophelder. Dit is nie te groot nie, so sal dus nie baie spasie opneem nie.

Wat ontvang ek?
– 12 kaktus prente (drie per A4 blad)
– ‘n Veranderbare (editable) naamkaart vir name en datums

 

 

Indien jy my produk aankoop, kan jy gerus ‘n boodskap los. Ek hoor graag terug van jou. 🙂

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.