R51.75

Resource Description

Knip uit en lamineer die uile. Skryf jou leerders se name op die uiltjies vir hul verjaarsdae met n koukie wat kan afvee. Die uile is bietjie kleiner as A4 so daar is genoeg spasie om name op te skryf.Name word op die uile se maag, persent of koek geskryf. Knip die naam van die maand van die jaar uit en plak dit bo die uile. Die opskrif “Verjaarsdae” word heel bo al die uile geplak as die opskrif.

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.