R17.25

Purchases from MIEMIE MUIS Hulpbronne has copyrights and no unauthorized copies are allowed.

Resource Description

A4 Verdubbel Opsommings en Verduidelikings in Woordsomme voorbeelde.

Hierdie werkboek bevat 5 verdubbel konsepte wat verduidelik word:

Een verdubbel gee Twee
Twee verdubbel gee Vier
Drie verdubbel gee Ses
Vier verdubbel gee Ag
Vyf verdubbel gee Tien

Dit word geillustreer met prentjies om die konsep te kan vaslê.

Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.