Resource Description

Maak jou kind die kaptein van sy eie belonings deur hierdie “Verdien en Spandeer” Tabel toe te pas!

Hierdie produk sluit drie A4 plakkate in:

1. Taak en Verdien
2. Spandeer en Koste
3. Fout en Verloor

Hierdie produk sluit ‘n maklik drukbare (PDF) en veranderbare (PowerPoint) dokument in. “Puik Beloningspunte” (1PB, 2PB, 5PB en 10PB) is in albei dokumente ingesluit.

Voorstelle en terugvoer word baie waardeer.

Dankie vir U ondersteuning!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00