R17.25

Resource Description

Hierdie “cheat sheet” kan uitgedruk en in jou leerders se boeke geplak word sodat hulle altyd kan terug verwys wanneer hulle sinne skryf. Dit dui stap vir stap aan hoe om na die verskillende tye te verander en bevat voorbeelde.

Die plakkaat kan gelamineer en in jou klaskamer vertoon word om na te verwys soos dit nodig is.

This cheat sheet can be printed and pasted into your learners’ books or it can be used as a poster. It indicates step-by-step how to change from one tense to another and includes examples.

Resource Reviews

Store reviews: ( 19 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.