Resource Description

Werkkaarte wat handel oor ure bv. twaalfuur.
Werkkaarte sluit die volgende in:
1. Vul die wysers in.
2. Skryf neer wat die tyd is.
3. Pas die regte horlosie by die regte tyd.
4. Knip jdie horlosie en wysers uit om jou eie horlosie te maak.

Bestaan uit 7 bladsye.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00