R13.80

Resource Description

Hierdie Trappe van Vergelyking dokument kan as ‘n plakkaat vertoon word of dit kan uitgeruk en aan jou leerders uitgedeel word om in hulle boeke te plak sodat hulle maklik die reëls van Trappe van Vergelyking kan leer en toepas.

Die Trappe van Vergelyking word gegroepeer volgens die toepaslike reël.

This resource can be printed and handed out to your learners or as a poster. The “Trappe van vergelyking” is grouped according to the relevant rule.
Tracy’s Tips Tools and Tricks

Resource Reviews

Store reviews: ( 19 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.