R40.25

Resource Description

Please update your resources as they fail to open when downloaded.Deel die klas in 2, 3 of 4 groepe. Elke groep kry ’n kans om om die beurt te antwoord. As ’n groep verkeerd antwoord, verbeur hy/sy haar kans en punte. Elke vraag tel punte, dit wissel van -5 tot +8. Groepleiers hou telling.
Wanneer die juffrou op die pion se nommer druk verskyn daardie vraag.
Wanneer die juffrou op die koning se lyfie kliek, verskyn die vraag eerste, en met die tweede kliek verskyn die antwoord.
Wanneer die juffrou op die pion se lyfie kliek, sien hulle hoeveel punte hul verdien. Juffrou kliek eers op pion se lyfie nadat die leerder geantwoord het.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.