R34.50

Resource Description

‘n Lekker leesboekie vir Intersenfase leerder. Die verhaal handel oor Nadia wat ‘n Towerpotlood optel. Is optelgoed hougoed? Wat gebeur as ‘n mens oneerlik is? ‘n Lewenslessie word hieruit geleer. Die storie is kleurvol uitgebeeld in Powerpoint formaat. H & R Productions

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.